Die inhoud dek die hele jaar se wiskunde: vraestel 1 en 2. Let wel, dat die opsommings baie kortliks opgesom is - maar alle belangrike inligting, sleutelfeite en bewyse is ingesluit. Die opsommings is netjies geskrewe.