Soek jy ‘n volledige, netjiese aantekeninge van al jou afrikaanse gedigte? Wil jy maklik jou gedigte vir eksamen onder die knie kry?
Hierdie opsommings is 100% vir jou - geniet volledige analise, opsommings en aantekeninge oor gr11 voorgeskrewe gedigte. Gedigte wat behandel word, word onder gespesifiseer
Gedigte wat behandel word:
- Genepoel (Lukas Malan)
- Gebed tot die bome (Vincent Olifant)
- Hooglied vir die verlede (Ronel Nel)
- Elegie vir ‘n vriend (Johan Steyn)
- Gestorwe Planeet (Eveleen Castelyn)
- Afrikaanse Haikoes (Johann Marais)
- Draai na my (Louis Esterhuizen)
- Pa (Marlise Joubert)
- Mercedesrit in die aand ( Willem Krog)
Volledige analise en opsomming van elke versrëel is gedoen, temas, belangrike aspekte, asook vrae en antwoorde is vir elke gedig ingesluit!
Boek: Om die aarde aan te haal en ander gedigte - Carine Janse van Rensburg
Opsommings is netjies geskrewe.
Taal: Afrikaans
Jaar: 2020
CAPS silabus