summaries for successsummaries for success
your key to success. jou sleutel tot success.

summaries for success

Who are we?

Who are we?

We pride ourselves in providing you with a wide range of high-quality summaries. Years were spent refining and improving the summaries for you to have the best experience possible. Our high quality summaries are designed to enable every learner to reach his/her full potential.
Ons is hier vir jou - kies uit 'n wye verskeidenheid opsommings

Ons is hier vir jou - kies uit 'n wye verskeidenheid opsommings

Met ons wye reeks opsommings van uitstaande gehalte, kan ons jou verseker dat jou akademie tot groot voordeel sal strek. Jare is spandeer om die opsommings te verfyn en verbeter, sodat jy die beste ervaring moontlik sal hê. Ons opsommings is verbruikersvriendelik, hoë kwaliteit en spesiaal ontwerp om elke leerder in staat te stel om sy/haar volle potensiaal te bereik.
what do we offer?

what do we offer?

we offer... - high quality content - neatly typed (and handwritten) summaries - friendly customer service - thorough, detailed, easy-to-learn summaries - colorful, personalized, aesthetic designs - effective means of communication - seamless and immediate downloads
ons bied aan...

ons bied aan...

- hoë gehalte inhoud - netjies getikte (en 'n paar geskrewe) opsommings - vriendelike kliëntediens - deeglike, breedvoerige, tog verbruikersvriendelike opsommings - kleurvolle, verpersoonlikte, estetiese ontwerpe - effektiewe manier van kommunikasie - vinnige en onmiddelike aflaai van die opsommings

About Me

— Mia Olivier, designer & founder
Hi! My name is Mia Olivier - I am a former student of the Oranje Girls' High School in Bloemfontein. I am currently studying BData Science at the University of Stellenbosch. Academics and schoolwork have always been an important factor in my life. I have been summarising my school work since a young age. In high school I realised I could use this passion to help other learners. Coupled with my love for business and need to support others academically, I started and established my small scale business in 2020 (during the lockdown period). If there's one thing this business has taught me, it's that success doesn't happen overnight. It takes endurance, little sleep, hard work and dedication to make something a success.
envision your future self. do everything in your capability to make that dream a reality.
awards 2021 - Entrepreneurial matriculant of the year 2021 - 7 distinctions in matric with an average of 95.23% 2021 - placed among the top 50 students in the Free State

Die persoon agter die skerms

— Mia Olivier, ontwerper en stigter
Hi! My naam is Mia Olivier - ek is 'n oudleerder van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Ek studeer tans BData Wetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch. Akademie en skoolwerk is nog altyd vir my 'n belangrike faktor in die lewe. Ek maak al van kleins af opsommings van my skoolwerk. Ek het in die hoërskool besef ek kan hierdie passie gebruik om ander leerders te help. Tesame met my liefde vir besigheid en behoefte om ander akademies te ondersteun, het ek in 2020 (gedurende die grendeltydperk) my besigheid op kleinskaal begin en gevestig. As daar een ding is wat hierdie besigheid my geleer het, is dat sukses nie oornag bereik word nie. Dit vat uithouvermoë, min slaap, harde werk en toegewydheid om van iets 'n sukses te maak.
toekennings
2021 - Entrepreneuriese matrikulant van die jaar 2021 - 7 onderskeidings in matriek met 'n gemiddeld van 95,23% 2021 - Top 50 in die Vrystaat
Besoek ons instagram en facebook blaaie vir meer.
boonop... is ek mal oor ontwerp en digitale kuns. Ek kan met trots sê dat die opsommings verbruikersvriendelik en esteties is. Opsommingss.com is defnitief jou weg tot 'n blink akademiese vooruitsig. Daarom, kan ek met trots sê dat opsommingss.com se slagspreuk is: jou sleutel tot 'n blink toekoms.
COVERCOVER
Contact us | Kontak ons

Contact us | Kontak ons

Feel free to contact us with any queries or visit our social media pages for more information. Kontak ons gerus met enige navrae of besoek ons sosiale media blaaie vir meer inligting.